← Terug na die boekrak
Chanette PaulMaalstroom van ekstase1996
Boek

Maalstroom van ekstase

1996 Uitgewer: Perskor Taal: Afrikaans

★ Perskor-prys vir die beste romantiese fiksie (1996)

Wanneer doktor Nina Steyn uitvind haar verloofde is ontrou, vlug sy vir ’n naweek Sodwana toe vir ’n skubaduikkursus – waar Neil Brendan haar instrukteur is. Hy is alles wat sy nie in ’n man wil hê nie, maar tog maak hy ongekende gevoelens in haar wakker.

Haar debuutroman. Later heruitgegee in die bundel Onder seespieël (LAPA, 2010).

← Terug na die boekrak