← Terug na die boekrak
Porselein van staal
Boek

Porselein van staal

2005 Uitgewer: LAPA Uitgewers Taal: Afrikaans 189 bladsye ISBN: 9780799334968

Vermom as ‘n man vertrek Sasha Reynecke saam met Sebastian van der Linde se viertrekspedisie Mosambiek toe. Die mans dink sy’s gay. En Sebastian is onteenseglik tot haar aangetrokke. Is hy wie hy voorgee om te wees?

← Terug na die boekrak