← Terug na die boekrak
Net soos jy is
Boek

Net soos jy is

2010 Uitgewer: LAPA Uitgewers Taal: Afrikaans ISBN: 9780799347760

Mareli spartel om plankdun te word. Vir haar baas, Roelf. Mans hou nie van ronde lyfies nie. Veral nie Roelf nie. Sy sál maer en sexy word sodat hy haar raaksien, al sê Neil ook wat.

← Terug na die boekrak