← Terug na die boekrak
Maanschijnbaai: Nan & Jeannie
Boek

Maanschijnbaai: Nan & Jeannie

2012 Uitgewer: LAPA Uitgewers Taal: Afrikaans 564 bladsye ISBN: 9781779860644

Maanschijnbaai-tweeluik · deel 2

Die Calitze het alles op Maanschijnbaai kom verander. Almal weet teen dié tyd hulle is slette, maar nou is daar selfs sprake dat hulle kan toor. Kyk maar hoe het Sue die arme Zach betower. En Jo vir Saul. Maar die ergste is die geliefde dominee Gideon wat handomkeer ’n ander mens geword het. Het dit iets te doen met Nan se kragte?

Of dalk met Jeannie se betrokkenheid by daardie sekte? Hoekom anders het die oulike Ieg op die vlug geslaan? En nou wil Jeannie ’n restaurant oopmaak en toorkos bedien.

In 2026 in ’n nuwe uitgawe heruitgegee.

← Terug na die boekrak