← Terug na die boekrak
Ewebeeld
Boek

Ewebeeld

2014 Uitgewer: LAPA Uitgewers Taal: Afrikaans 511 bladsye ISBN: 9780799372144

★ LAPA Lekkerlit-toekenning (2015)

Lanie du Toit kom te laat agter dat die sprokie waarin sy haar bevind, niks met Aspoestertjie te doen het nie, maar alles met Bloubaard en Rapunzel. En die vooruitsig op 'n sprokieseinde ontbreek skromelik.

← Terug na die boekrak