Nuus

3e boekpraatjie in KZN – Dis toe nie Illovo nie

21 September 2011

Hiermee die uitnodiging na die derde boekpraatjie op my KZN-boektoer.

Dis toe al die die tyd in The Book Boutique, ook in Amanzimtoti, en nie in Illovo soos ek in my vorige pos aangedui het nie.

RSVP asseblief vroegtydig. Die kontakbesonderhede is op die uitnodiging aangestip.

Hoop ek sien julle KZN’ers daar!

← Terug na nuus

Meer nuus

Lira: Proestukkie3 Mei 2019 LIRA – lokprent18 Apr 2019 Suider-Afrikaanse VVV-bulletin: Jojo Richter5 Mei 2018 Nuusbrief – Maart 201825 Mrt 2018