Nuus
Bloem se slypskool vir skrywers

Op 23 Augustus bied Die Bloemfonteise Skrywersvereniging hulle jaarlikse slypskool aan.
Ek sien baie daarna uit om met skrywers en aspirant skrywers van dwars oor die land te gesels oor ons skryfambag.
Vir meer inligting gaan loer op die BSV-blog by http://www.bloemsv.wordpress.com
Hulle is ook op Facebook.

