Nuus

Caz in Lillo

20 Mei 2017

Met die dat ek Maandag weer op pad is België toe vir die bekendstelling van die Nederlandse Offerande – onder meer in Fort Lillo – het ek weer deur my foto’s geblaai. So het Lillo gelyk in November 2015. Toe was dit natuurlik heelwat warmer as die temperature wat Caz in Januarie daar beleef het.

Fort Lillo uit die lug:

Antwerpen_fort_Lillo_7772

Die paadjie waarmee Caz die dorp binnegestap het:

Die Plein

Die kruithuis van buite

Die kruithuis van binne

Lillo se getyhawe. Met laagwater lê die bote op die slik.

In en om Lillo

Hoop julle het lekker saam met my en Caz gestap!

← Terug na nuus

Meer nuus

Lira: Proestukkie3 Mei 2019 LIRA – lokprent18 Apr 2019 Suider-Afrikaanse VVV-bulletin: Jojo Richter5 Mei 2018 Nuusbrief – Maart 201825 Mrt 2018