Nuus

Crime Beat Onderhoude

18 Mei 2010

 Sedert verlede jaar is ek bevoorreg genoeg om die Afrikaanse afdeling van Crime Beat te behartig.  Crime Beat se doel is om blootstelling aan SA misdaadfiksie  te gee en dit te bevorder. Hieronder is skakels na die onderhoude wat ek gevoer het met die room van ons Afrikaanse misdaadskrywers.  Gaan loer gerus.

 Isa Konrad – Die Ondenkbare het pas op Crime Beat verskyn.

Ander:

Riana Mouton – Reuk van die dood

Haar tweede boek het pas by Lapa verskyn.  Die titel is Spoorloos.

Tinus Viviers – Geld wat stom is

Ek verneem daar is hierdie jaar nog ʼn boek op pad, maar weet nog nie wat die titel is nie..

Chanette Paul – Boheem

Ek het darem nie die onderhoud met myself gevoer nie ;-). Leon van Nierop was gaaf genoeg om vir my in te staan.

 Chris Karsten – Seisoen van sonde

 Piet Steyn – Bottelnek

 Karin Brynard – Plaasmoord

 Deon Meyer – Karoonag en ander verhale

 Nog bydraes op Crime Beat:

 Boekbekendstelling-blues

← Terug na nuus

Meer nuus

Lira: Proestukkie3 Mei 2019 LIRA – lokprent18 Apr 2019 Suider-Afrikaanse VVV-bulletin: Jojo Richter5 Mei 2018 Nuusbrief – Maart 201825 Mrt 2018