Nuus

Welkom!

9 Mei 2010

Welkom by my blog!

Aanvanklik het ek die blog begin om oor my Gys Niemand-reeks te gesels terwyl ek aan die reeks geskryf het.

Lees gerus ouer inskrywings waarin ek skinder oor die karakters en agtergrond gee oor hulle doen en late. Ek het ook van die skryfproses vertel en die vordering wat ek maak, en geklets oor funksies en geleenthede wat ek bygewoon het.

Sedertdien is die Davel-reeks herdruk, daarna het die Maanschijnbaai-tweeluik gevolg, toe Labirint. Jojo Richter het opgeduik in Siende blind, Raaiselspieël, Ewebeeld, Paaiboelie en Uit die Bloute. Tussenin het Offerlam en Offerande ook verskyn.

En nou is daar die Vywervroue, ‘n drieluik wat bestaan uit (in volgorde):

Lira, Mirre en Corali

#01 Lira #02 Mirre #03 Corali

En toe is daar sommer ‘n vierde boek wat ook op Vywerbaai afspeel, dansy my lesers se aandrang dat hulle ook Marilyn se storie wil hoor!

marilyn-4

Kaivrou

Die Vywervroue kan onder meer bestel word by:

Graffiti

 

 

 

‘n Wonderlike projek wat 2020 opgelewer het was die heruitgawe van ‘n boek wat meer as twee dekades gelede verskyn het.

Wip van die Droomvanger het nou Droomvanger geword en nadat dit intensief herskryf is:

117051138_3300650566648378_7941015098618599186_o

Die Boeke waarin Jojo Richter haar verskyning maak se volgorde is as volg::

5 jojo's

Die Offer-tweeluik verskyn in Afrikaans, Nederland en die eerste deel in Engels:

Offerlam, Deel 1 van die Offer-tweeluik Offerlam België SA sacrificed voorblad  SA Offerande finale omslag NDL Offerande 2

Die Gys Niemand-reeks

(3e uitgawe) 

Die Maanschijnbaai-tweeluik 

Maanschijnbaai Jo & Sue  Maanschijnbaai Nan & Jeannie

Labirint is ‘n enkelstaande spanningsroman

labirint-high-res

 Die Daveltjies:

Boeke te koop onder meer by:

Graffiti

Loot

Amazon

 

← Terug na nuus

Meer nuus

Lira: Proestukkie3 Mei 2019 LIRA – lokprent18 Apr 2019 Suider-Afrikaanse VVV-bulletin: Jojo Richter5 Mei 2018 Nuusbrief – Maart 201825 Mrt 2018