Nuus
Kwêla – 7 Augustus, 19:30


Die insetsel oor my en my boeke wat die Kwêla-span hier op Stanford kom skiet en waaroor ek in Opvangslag (https://chanettepaul.wordpress.com/2013/05/04/opvangslag/) vertel het, word hierdie Woensdagaand, 7 Augustus, om 19:30 op KykNet uitgesaai.
Ek is van voor af benoud. Ek onthou nie eens wat ek alles kwytgeraak het nie!