Nuus

Lekkerlit 2013: Dankie vir julle stemme!

23 Januarie 2014

image0022

Danksy julle, my wonderlike lesers, het Siende Blind weggestap met die titel vir Lekkerlit Boek van die Jaar – 2013!

Julle het sekerlik baie moeilik gekies tussen sulke lekker boeke, daarom waardeer ek dat julle keuse op Siende Blind geval het soveel te meer.

Dis ook vir my ‘n groot pluimpie dat dit die tweede keer is dat lesers die Lekkerlit-prys aan een van my boeke besorg.

Maanschijnbaai Jo & Sue

Verlede jaar was dit Maanschijnbaai: Jo & Sue 

Lees meer by:

http://lapa.bookslive.co.za/blog/2014/01/22/chanette-paul-wen-weer-die-lekkerlitprys/

Die ses boeke waaruit in 2013 gekies kon word, was:

DieAnderVrou ou_bloed siende_blindseisoen_van_vergifnisdriehoekdiva

Elkeen is ‘n lekkerte op sy eie!

As jy nog nie almal gelees het nie, wag daar ‘n heerlike leestyd vir jou.

← Terug na nuus

Meer nuus

Lira: Proestukkie3 Mei 2019 LIRA – lokprent18 Apr 2019 Suider-Afrikaanse VVV-bulletin: Jojo Richter5 Mei 2018 Nuusbrief – Maart 201825 Mrt 2018