Nuus

Nuwe omslag: Fortuin

18 Mei 2011

Alhoewel al drie die nuwe Gys-omslae my beïndruk, slaan Fortuin sʼn my asem weg.  En ek was nogal bekommerd, want Fortuin se eerste omslag  was my gunsteling van die eerste uitgawes sʼn. Wat dink julle? Ek kan nie wag om hierdie nuwe uitgawes in Junie in boekvorm te sien nie. Vir die volbladomslag, loer hier: 

← Terug na nuus

Meer nuus

Lira: Proestukkie3 Mei 2019 LIRA – lokprent18 Apr 2019 Suider-Afrikaanse VVV-bulletin: Jojo Richter5 Mei 2018 Nuusbrief – Maart 201825 Mrt 2018