Nuus

Offerande bekendstellings

3 Oktober 2016

Ek sien geweldig baie uit daarna om Offerande by die volgende geleenthede bekend te stel:

(Klik op die foto’s om te vergroot)

Header1aardklop.jpg

Aardklop – Potchefstroom:

DONDERDAG, 6 OKTOBER: Aardklop ATKV Boek Oase

14:00 / 60 min. / Gratis

Misdaadromans: die grens tussen feit en fiksie

Henk Breytenbach, Chanette Paul, Madelein Rust en Ilse Salzwedel (gespreksleier)

Spanning as genre groei teen ’n geweldige tempo. Drie gewilde skrywers in hierdie genre is Chanette Paul (Offerande), Henk Breytenbach (Moordlys) en Madelein Rust (Bloedlyn). Ilse Salzwedel gesels met hulle oor die uitdagings van die genre en oor hul nuutste boeke.

Vir volle program: http://www.potchfees.co.za/ 

Pretoria:

graffiti-montana

11 Oktober / 18:30 vir 19:00

Ek is Graffiti, Montana, se gas vir die praatjie by Delano’s Zambezi Junction

Gesprekleier: Marida Fitzpatrick

R70 (wyn en pizza)

RSVP: [email protected] of (012) 548 2356

graffiti-menlyn-maine

12 Oktober

18:30 vir 19:00 Woord & Wingerd, Graffiti, MenlynMaine

Gesprekleier: Marida Fitzpatrick

R50 (met verversings)

RSVP: [email protected] of (012) 348 1835

Net Terloops: Radio onderhoude vind plaas op 10 Oktober in die ateljee van Maroela Media en  11 Oktober by Pretoria FM.

En die oggend van die 12e is ek Lapa se gas by die KANSA-tee in die St George Hotel

16-09-26-offerande-hermanusHermanus:

26 Oktober

17:30 vir 18:00

Hermanus Biblioteek as gas van Bargain Books (Hermanus) Gratis.

Gespreksleier: Petrovna Metelerkamp.

RSVP: [email protected]

16-10-27-willowbridge-chanette-rietteDurbanville:

27 Oktober

18:30 vir 19:00

Chanette Paul (Offerande) en Riette Rust (Ek! Ek! Ek!) in gesprek met Madri Victor

Bargain Books – Willow Bridge  (Gratis)

RSVP: [email protected] of (021) 914 9045

16-09-29-offerande-stellenbosch

Stellenbosch:

29 Oktober

11:00 by Protea Boekhandel, Andringastraat

Gespreksleier Jonathan Amid

Gratis

strandStrand:

24 November

10:00 by Strand-biblioteek

RSVP: [email protected]

Gespreksleier: Sam Cooper

Gratis

← Terug na nuus

Meer nuus

Lira: Proestukkie3 Mei 2019 LIRA – lokprent18 Apr 2019 Suider-Afrikaanse VVV-bulletin: Jojo Richter5 Mei 2018 Nuusbrief – Maart 201825 Mrt 2018