Nuus
Personas uit die hoed

Hierdie foto’s is geneem kort na die gesprek wat Izak de Vries met my by die Woordfees gevoer het, naamlik Personas uit die hoed.
Luister na die gesprek by http://iono.fm/e/79412
Een van die vrae aan die einde van die gesprek, is gevra deur Lidia wat op die foto links met my gesels.
Op die foto regs, voel ek baie geëerd om kopieë van Raaiselspieël te teken vir skrywers Wilna Adriaanse en Malene Breytenbach.
Te koop onder meer by: