Nuus

rooirose se kletskamer – 19 November

18 November 2010

‘n Vinnige nuusflitsie:

Ek sal more (Vrydag 19 November) tussen 12:00-14:00 by rooirose se internet kletskamer beskikbaar wees om vrae oor my boeke en skryfwerk te beantwoord.
Skakel van 12:00 af in en volg die maklike stappe om te registreer by www.rooirose.co.za.
← Terug na nuus

Meer nuus

Lira: Proestukkie3 Mei 2019 LIRA – lokprent18 Apr 2019 Suider-Afrikaanse VVV-bulletin: Jojo Richter5 Mei 2018 Nuusbrief – Maart 201825 Mrt 2018