Nuus
Sasnev op 6 November

Sasnev het in vele opsigte daartoe bygedra dat ek ‘n maand lank in België beland het. Dis dus vir my ‘n groot voorreg om volgende Donderdag, 6 November, daar te kan praat oor my toer, die redes daaragter en wat ek daar vermag het, maar veral om met Izak de Vries te gesels oor Ewebeeld wat teen daardie tyd op die rak sal wees.
RSVP asseblief by die e-posadres / telefoonnommer hieronder.
