Nuus
Skelmloer & voorsmakie: Raaiselspieël


Die omslag is gefinaliseer en die boek is by die drukkers!
As voorsmakie plaas ek die volle omslag met die flapteks daarby.
Klik op die foto as die teks dof is.
Raaiselspieël behoort van middel Maart af beskikbaar te wees, maar gee jou boekwinkel kans om dit op die rak te kry. Dis soms nogal ʼn proses.
Raaiselspieël kan egter wel vooruit bestel word by:
http://www.graffitiboeke.co.za/index.php?page_id=book&book_id=17428