Nuus

Skelmloer & voorsmakie: Siende blind

10 Junie 2013

Siende Blind - volledige omslag (2)Die omslag is gefinaliseer en die boek is by die drukkers!

As voorsmakie plaas ek die volle omslag met die flapteks daarby.

Klik op die foto as die teks dof is.

Siende blind behoort van middel Julie af beskikbaar te wees, maar gee jou boekwinkel kans om dit op die rak te kry. Dis soms nogal ʼn proses.

 Siende blind kan egter wel vooruit bestel word by:

http://www.graffitiboeke.co.za/index.php?page_id=book&book_id=15922

Ek hoop julle geniet Cara se blivetse storie!

Lees meer oor hoe die skryfproses verloop het by:

https://chanettepaul.wordpress.com/2013/01/14/so-n-blivetse-storie/

En

https://chanettepaul.wordpress.com/2013/01/18/gesoekdie-bevrore-hoender/

← Terug na nuus

Meer nuus

Lira: Proestukkie3 Mei 2019 LIRA – lokprent18 Apr 2019 Suider-Afrikaanse VVV-bulletin: Jojo Richter5 Mei 2018 Nuusbrief – Maart 201825 Mrt 2018