Nuus

Splinternuwe Springgety

13 Mei 2011

Benewens die publikasie van Dryfhout waarna ek so uitsien, is ek ook vreeslik opgewonde oor die heruitgawes van Springgety, Fortuin en Boheem. En, let wel, nie net ʼn herdruk nie, hulle het splinternuwe tabberds aan.

Hulle sal tesame met Dryfhout in Junie op die rak wees.

Hier is Springgety se voorblad en die volle omslag kan jy hier sien:

← Terug na nuus

Meer nuus

Lira: Proestukkie3 Mei 2019 LIRA – lokprent18 Apr 2019 Suider-Afrikaanse VVV-bulletin: Jojo Richter5 Mei 2018 Nuusbrief – Maart 201825 Mrt 2018